RAD Culture Zone

Our culture, our passion, our inspiration

Breyten Breytenbach Boekefees- Maritza Breitenbach

BBB 2013 Maritza BreytenbachMaritza Breitenbach is die ma van drie opgeskote kinders en die outeur van die KOEKIEBOEK: Ontdek die mees intieme feite, fabels en vreugde van vrouwees.

Die boek se Engelse weergawe geniet wêrelwye verspreiding en is die wenner van ‘n internasionale toekenning.  Hierdie intieme handleiding bied ‘n verfrissende blik op vroue se mees intieme skat en spreek tot vroue van alle ouderdomme.

Maritza doen landswye praatjies wat handel oor selfbemagtiging en is tans besig met ‘n navorsings-voorlegging vir ‘n PhD in Filosofie (Universiteit van Stellenbosch).

Advertisements

One comment on “Breyten Breytenbach Boekefees- Maritza Breitenbach

  1. Tonya Laure-Smith
    June 7, 2013

    HOT NEWS! The Cookie Book won a Gold medal at the 2013 Benjamin Franklin Book of the Year Awards last night 6th June 2013. Well done Maritza!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: