RAD Culture Zone

Our culture, our passion, our inspiration

Breyten Breytenbach Boekefees – Prof Fanie Olivier

SONY DSCFANIE OLIVIER Gebore in die Moedersbond in Pretoria, maar gou Kaap toe gevlug vir my laerskoollewe. Hoërskool in Durban en studeer daarna op Stellenbosch en in Utrecht, Nederland. Doseer by Durban-Westville, die ou Skiereilandse Technikon en die Universiteit van Venda. Was tussenin kunsredakteur van Rapport. Doseer in die nuwe millenium in twee skofte by die Adam Mickiewicz-universiteit in Poznan, Pole.  Is ter wille van die goeie orde ook ‘n advokaat, en resenseer nou en dan nuwe publikasies. Debuteer as student met Gom uit die Sipres, en publiseer nog vyf bundels daarna:  Om alleen te reis, Paradysrigting van die wind, Skimmellig, Verklarings 1967-1987 en Apostroof. Is die samesteller van Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: