RAD Culture Zone

Our culture, our passion, our inspiration

Breyten Breytenbach Boekefees – Thys Human

BBB 2013 Thys HumanThys Human is tans letterkundedosent in die Skool vir Tale aan die Noordwes-Universiteit. Hy was voorheen verbonde aan die Universiteit van Johannesburg waar hy vanaf 2010 tot 2012 voorsitter van die Departement Afrikaans was. Hy het in 2007 gepromoveer met ’n proefskrif oor die werk van Ingrid Winterbach (steeds sy gunstelingskrywer). Thys is die redakteur van Stilet, en kan steeds nie sy geluk glo dat hy betaal word om boeke te lees; artikels en resensies te skryf; en klas te gee nie.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: