RAD Culture Zone

Our culture, our passion, our inspiration

Breyten Breytenbach Boekefees – Ihette Jacobs

Ihette-JacobsIhette Jacobs het haar akademiese loopbaan begin as ʼn student aan die Noordwes-Universiteit van Potchefstroom. Hier behaal sy ʼn BA-, Honneurs- en MA-graad in Afrikaanse Letterkunde, cum laude. Sy is tans besig met haar PhD wat handel oor die funksie van metafore in Afrikaanse prosa. Sy is ʼn dosent in Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit van Suid-Afrika en woon in Pretoria. Haar MA-verhandeling handel oor die gebruik van intertekstualiteit in die oeuvre van H.J. Pieterse en dit is veral die Afrikaanse poësie wat haar interesseer en inspireer.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: